Ons wil baie graag vir Bernice de Beer Prokureurs en haar span baie, baie dankie sê.
Bernice baie dankie vir al julle moeite en dat julle nooit opgehou baklei het vir ons nie.
Vir 4 jaar het Bernice en haar span vir ons geveg teen ‘n bank, en vandag het sy my gekontak met die woorde “ONS HET GEWEN!!!!”
Ek beveel Bernice de Beer Prokureurs aan vir enige saak wat jy mee hulp nodig het.
Weereens duisend dankies.
– Sanet Uys